Fountain House at Rivierplaas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Spuithoek Road, Farm no 8 (SP 8), Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fountain House by Rivierplaas is 'n knus kothuis, heeltemal buite die netwerk, geleë in Stilbaai aan die skilderagtige oewers van die Goukou-rivier.
Die kothuis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n basiese kombuis toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n eetkamertafel en knus kaggel. Gaste kan 'n braai in die boma geniet en maaltye op die gemeubileerde patio met uitsig oor die olyfboord geniet.
Die plaas is 12 km buite Stilbaai geleë, waarvan 3 km 'n grondpad is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 8 Spuithoek Road, Farm no 8 (SP 8), Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Fountain House at Rivierplaas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Spuithoek Road, Farm no 8 (SP 8), Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang