Successfully reported
+16

Fountains Self-Catering B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening vir kort- én langer verblyf. Ons is maklik bereikbaar in die noordelike voorstad Montrose, net 5 minute vanaf die N3, middestad, Royal Skougronde, Victoria Buiteklub en winkelsentrums.

Daar is 3 privaat selfsorg-tuinkothuise en 2 tuinsuites. Onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook plek om jou sporttoerusting toe te sluit. Al die kothuise is smaakvol en modern gemeubileer en met oorspronklike kunswerke versier en se krag word via sonkrag voorsien.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, wasgoedddiens en lughawevervoer in. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lombard Consulting Engineers (pty) Ltd L
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, rustig en gasvry - 'n ware tuiste weg van die huis. Ons het ongelooflik lekker gebly by die Fountains self-catering B&B, die kamers was netji...
Sien meer
Sep 2025
Colin H
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Hierdie is vir seker die beste gastehuis waarin ons gebly het. Dit het vir ons soos huis gevoel. Shirley is 'n dierbare mens en h...
Sien meer
Aug 2025
Dino A
Saam met lewensmaat
5.0
Lived up to the rating. Pleasant stay, pleasant B&B.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Thersia C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was te kort. Ons moes ongelukkig vroeg-vroeg omdraai en terugkeer huis toe. Heerlik gebly. Shirley is 'n uitstekende gasvrou met 'n fyn oog vir de...
Sien meer
Mei 2025
Rina T
Saam met lewensmaat
5.0
Kan Fountains hoogs aanbeveel. Gasvrou is 'n juweel! Puik diens.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fountains Self-Catering B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0b061e31fd1d1988d7d45af79759c8cc6dd2df38ef64278331d54968493b082d558cb699d5f52c4f032623cbc6a34b4689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 9 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.57674 30.35518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang