Successfully reported
+21

Four Bedroom Academia @ Essence Lifestyle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Four Bedroom Academia @ Essence Lifestyle is in Hochland Park, Windhoek geleë en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvol versierde woonstelle met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir óf 'n paartjie óf 'n gesin wat die werklikheid wil ontsnap en wil ontspan en 'n bietjie son langs 'n swembad wil vang.

Dié vakansiehuis-eenheid het slaapplek vir 9 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; een van hierdie slaapkamers het egter 'n enkelbed. Daar is 3 badkamers wat elk met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié eenheid het 'n privaat buite-area met 'n braai en swembad.

Die swembad-area word met al die gaste gedeel en sluit gemaklike sonstoele in sodat gaste 'n bietjie son kan vang. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en die eiendom bied braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie en net 15 minute se ry na die middestad.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4ff65eff08cd69ca944a70f45dc1066263ad7a70019462463a4e3b1c7a013e3331a772566281dad96b3ffdbbb9dc51d28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 9) 1957 & 1517 Jacona Street Hochland Park Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.573961907856 17.05111584841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang