Successfully reported
+33

Four Palms Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Four Palms bied huislike verblyf in Durbanville Hills in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit kyk uit oor die majestueuse Hottentots-Hollandberge.

Verblyf word aangebied in 10 pragtig gemeubileerde eenhede wat elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, 'n yskassie, mikrogolf, komplimentêre peuselhappies, bottelwater en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Four Palms is sentraal geleë en maklik bereikbaar. Dit is ook net 10 minute vanaf verskeie winkelsentrums, gholfbane, wynroetes en hospitale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maria A
Saam met lewensmaat
5.0
Genoegdoening, bederf. Heerlik daar oorgeslaap. Op die kort lys vir blyplek in die Noordelike voorstede. Ontbyt was uit die boonste rakke, met 5 ster ...
Sien meer
Jul 2025
Susan S
5.0
Gemaklik en gerieflik. Ek was in die Durbanville area vir een dag en Four Palms het alles gebied wat ek nodig gehad het. Dis veilig, skoon en netjies,...
Sien meer
Des 2024
Stephan & Landie V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, baie netjies, aandag aan detail, ontspanne en het veilig gevoel. Die verblyf by Four Palms was vir ons heerlik. Net soos wat ons dit paar jaar ...
Sien meer
Okt 2024
Yolandi H
Besigheidsreis
5.0
As ek meer sterre kon gee sou ek! Alles is perfek. Amazing verblyf, 5-ster gasvryheid, lekker ontbyt, netjies, ruim en gemaklike kamers. As ek meer st...
Sien meer
Mei 2024
Fhumulani M
4.8
Excellent. My stay was great. I had a great time and the place is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Four Palms Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoAA3InGaCjF24z5ZRA0V6LBiuaA8KXUU7uw27loTbOSup4Pn21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 1) 23 5 1 5 19 Franshoek Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.850209 18.641181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang