Four Palms Accommodation
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Four Palms bied huislike verblyf in Durbanville Hills in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit kyk uit oor die majestueuse Hottentots-Hollandberge.
Verblyf word aangebied in 10 pragtig gemeubileerde eenhede wat elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, 'n yskassie, mikrogolf, komplimentêre peuselhappies, bottelwater en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Four Palms is sentraal geleë en maklik bereikbaar. Dit is ook net 10 minute vanaf verskeie winkelsentrums, gholfbane, wynroetes en hospitale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Four Palms Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang