Successfully reported
+24

Four Seasons Guest House

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 4 De Werf Street, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Four Seasons Guest House is 'n skouspelagtige, plaashuisstyl selfsorgwoonstel, ideaal geleë op die Tuinroete, tussen George en Mosselbaai. Die woonstel het skouspelagtige uitsigte oor die meer en berge.

Die moderne Four Seasons het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n driekwartbed in die oopplan-sitarea. Skerp wit linne word aangebied. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het lugversorging en 'n werkstasie.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en alle eetgerei wat benodig word. Die houtdek is 12 m by 5 m en wonderlike sonsondergange kan geniet word. Motorhuisparkeerplek is beskikbaar en die woonstel het 'n aparte en direkte ingang. Die eiendom is ook toegerus met sonpanele en WiFi.

Dit is naby verskeie gholfbane in Mosselbaai, asook Oubaai en Fancourt in George, en is net 20 km vanaf die lughawe in George.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • No. 4 De Werf Street, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Four Seasons Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 4 De Werf Street, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MjA3YWQ4LTIzMDItNGUxNS1iYzAxLTEzNjAzMjY3MTU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 5 mense 32 5 1 5 No. 4 De Werf Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055581659489 22.214478850365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang