Successfully reported
+16

Four Seasons Guesthouse - Hardekool 7

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekool Crescent 7, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Vanaf R862 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Four Seasons Guesthouse - Hardekool 7 is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Onverwacht, 'n voorstad van die stad Lephalale, bied. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Hierdie kamers met lugversorging het elk slaapplek vir 2 gaste en het 'n kombuisie met 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem en gesellig rondom die braai-areas verkeer. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en wildkyk binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hardekool Crescent 7, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 862
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 862
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 862
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekool Crescent 7, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df858f804b280ee0a004e8b17cfea8463a7b21b060259ef752ed6cbd2ba01f07d59f209fb40bb8164ca75d21bf0554195a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R862 per nag (plek vir 2) Hardekool Crescent 7 Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.685654 27.686177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang