Successfully reported

Four Seasons Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Willem W
1 nag
5.0
Jun 2025

Als wat mens nodig het. Netjies, rustig en skoon. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms terug te verwelkom.

Yvonne B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Happiness. Very pleasant, and staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Good day, Thank you for your kind review. We hope to see you again.

Elsa S
1 nag
5.0
Nov 2023

Skoon, netjies, veilig en uitstekende diens. Ja, ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie Mev Elsa vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien as u in Ellisras is.

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie goeie verblyf vir sakereisigers. Kamers is ruim en prakties. Die tuin is mooi en die area is rustig. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien as u in Ellisras is.

Emile L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Excellent Service. Neat and Tidy. Neat and Tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Thank you very Emile, for taking the time to leave us your review. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Wikus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflik Goeie waarde vir geld, geen "loadshedding". Sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Goeie More Wikus, baie dankie vir jou gawe resensie. Kontak ons gerus weer as jy in die omgewing is

Rennie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Baie aangenaam en baie behulpsaam. Ja, sal weer kies. Sal egter volgende keer spesifiek vra vir 'n kamer met werkarea. Kon egter die volgende dag die kamer ruil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alisoun H
1 nag
4.8
Mrt 2023

Very comfortable, quiet, and staff very friendly and helpful. A comfortable stop-over for our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Thank you very much for your kind review and for booking with Four Seasons Guesthouse. We hope to see you again if you are ever in this area.

Tuane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie lekker en rustig. Ons was die naweek daar vir 'n doop en ons het die gastehuis vreeslik geniet. Hulle is vriendelik, behulpsaam en gee om oor hulle gaste. Sal weer by hulle gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie Tuane, ons waardeer jou vriendelike resensie. Ons hoop om julle weer te sien sou julle weer in Lephalale wees.

Claude L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2023

Nice en privaat. Alles was lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 962
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 962
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 962
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Gruis Road, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RZ3nWjfi25sYQyAsRwrHyhL3pSncquK1KGIPtfRsth2ov6yV5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R962 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Gruis Road Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.685923703146 27.687352001667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang