Successfully reported
+29

Fox & Squirrel

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 955 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Fox & Squirrel is 'n romantiese en smaakvol versierde selfsorg-gastehuis in Dullstroom met pragtige uitsigte oor die dam en die Steenkampsberg Natuurreservaat.

Die huis het 4 slaapkamers wat gemaklik 8 mense kan akkommodeer. Twee van die slaapkamers bestaan uit 'n koningingrootte bed met 'n pragtige Victoriaanse badkamer en en suite-toilet in elk. Die ander twee slaapkamers bestaan uit 2 enkelbeddens in elk met 'n stort en en suite-toilet. Die kombuis is volledig toegerus met alle benodigde toestelle. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en DStv en 'n kaggel vir Dullstroom se tipies kouer aande. Daar is 'n privaat patio voor die huis met 'n draagbare Weber en buitemeubels. Die kothuis word daagliks skoongemaak. WiFi is ook beskikbaar.

Fox & Squirrel is ook ideaal geleë vir die vliegvisser met twee damme op sy drumpel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Kaggel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. The house has everything you need and was tidy and clean. We loved the silence and had a great rest. The inside braai was perf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Tanja C
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, pragtige uitsig. Beslis waarde vir jou geld. Ons het vreeslik lekker gebly. Een van ons gunsteling plekke om te oornag in Dullstroom. Netjies...
Sien meer
Jul 2025
Lizette M
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflike, beste uitsig, prentjiemooi en veilige kuier by die dam. Ons het baie lekker gebly! Dis die beste ligging by die dam, pragtige uitsig, en b...
Sien meer
Apr 2025
Gavin O
Saam met vriende
4.6
Was ok. Nice plek. Dis net jammer die buurman se heatpump het elke paar sekondes ingeskop en later begin 'n irritasie word.
Jun 2025
Annelie V
4.6
Lieflike huis met drie kaggels en warm beddens vir die winter. Ruim huis met lieflike houtmeubels en drie kaggels. Dankie vir die hout en firelighter....
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Fox & Squirrel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 955
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 955
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 955
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNDg1YWZlLTE2NmUtNGViMC04ZTIyLWM0NGVhMDFiYjU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 955 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.412350569689 30.109094381332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang