Successfully reported
+28

Fraaie Bloemen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fraaie Bloemen bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Buite kan gaste op 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin en op die berge ontspan. Daar is ook toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Weber-braai is beskikbaar. Alhoewel die woonstel op die eienaar se perseel geleë is, kan gaste volkome privaatheid geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Trudi V
5.0
Perfek. Pragtige plek. Ruim. Mooiste tuin. Uitstekende gasvrou.
Okt 2025
Johan N
5.0
Ronel het ons besoek soomloos gemaak. Die fasiliteit is pragtig en veilig. Groot, netjiese eenheid met 'n fantastiese ligging.
Mei 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bo. My beste KKNK akkommodasie ervaring ooit. Die akkommodasie, diens en gasvryheid verdien meer as 5 sterre! Die woon eenheid is topklas. Die ga...
Sien meer
Apr 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
4.8
Stil en rustig en veilig. Heerlik stil, baie spasie, pragtige woonstel. Voel werklik soos asof jy tuis bly.
Apr 2025
Maria E
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik! Pragtig! Verkoeling sal dit hemels maak. Fraaie Bloemen is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons gasvrou is pragtig en so hulpvaardig. Heer...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fraaie Bloemen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6559fe5f753adbd6bd7fc9018c74570598f481c4a297398dc1683fd5f15af53522bae7566efa2e2d6b86a8be2440e88e7a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 366 Meerkat Lane Palm Village 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590416619583 22.180631581506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang