Successfully reported
+24

Fraaiuitsig Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsig Farm, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 22 mense

Beskrywing

Fraaiuitsig Guest Farm is in die Oos-Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir groot, natuurliefhebbers of groepe vriende.

Die eiendom het 'n ruim huis en buite-eenhede wat slaapplek vir tot 22 gaste bied. Die hoofhuis het slaapplek vir tot 8 gaste en het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die 2 rondawels het slaapplek vir 2 gaste elk en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die 1 buite-gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede buite-eenheid bied ook slaapplek vir 4 gaste, verkieslik 'n gesin, aangesien die stort gedeel word. Die Ou Stal-kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die Huis se kombuis het alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf, insluitend 'n stoof en oond, kombinasie yskas-vrieskas, 'n tweede yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die kombuis het ook binnebraaigeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n vermaakarea met 'n pooltafel en veerpyltjiebord. Volledige DStv is beskikbaar. Daar is 'n trampolien buite. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Die oopplan-kombuis het 'n ingeboude braai en daar is braaigeriewe buite.

Die skuurkombuis bied alles wat gaste mag benodig vir 'n groot of klein funksie. Dit is toegerus met 'n yskas, vrieskas, gasoond, elektriese stoof en oond, mikrogolfoond en eetgerei vir 30 gaste. Daar is ook etenstafels vir 24 gaste en 'n ingeboude kaggel. 'n Broodmaakkursus is ook op versoek beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die plaas van 800 hektaar spog met genoeg spasie vir voetslaan, motorfietse, bergfietsryers en roetedrawers.

Kamer-opset

10 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fraaiuitsig Farm, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Fraaiuitsig Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 600
per nag, vir 22 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag, vir 22 mense
Vanaf
R 6 600
per nag, vir 22 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsig Farm, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b29e639639b457ec4528a4c4bae81f2d728666f5fb9ae162d2d8a63cd06fc8e838c9e914a50138718715026313c4b4bcd4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 22 mense 13 5 1 5 Fraaiuitsig Farm Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.407004492324 29.434773623943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang