Successfully reported
+44

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Francisco Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Francisco Guesthouse & Villa bied selfsorgverblyf en is 6 km vanaf Clarens op die Bethlehem-pad geleë.

Verblyf in die gastehuis bestaan uit 6 eenhede wat tot 12 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gemeenskaplike plaasstyl-kombuis is ruim en toegerus met 'n mikrogolfoond en stoof. Gaste het toegang tot binnebraaigeriewe sowel as 'n sitarea.

Die Villa-eenheid is 'n gerieflike en rustige huis en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas. Buite is daar klein braaigeriewe op die patio.

Neem asseblief kennis dat daar nie 'n TV in hierdie eenhede is nie.

Francisco Guesthouse & Villa het 'n elektriese heining om die eiendom. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus. Ons is jammer, troeteldiere word nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die waterdruk laag is tydens beurtkrag. Beplan jou storte daarvolgens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corlia J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het vreeslik lekker gebly en die plaasatmosfeer was fantasties. Ons het heerlik gekuier in die kombuis met die lekker vuurtjie - bed ...
Sien meer
Okt 2025
Desere B
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek wegbreek in Clarens. Fantastiese villa in die pragtige Clarens streek. Heerlik rustig. Ons het so lekker gekuier! Baie dankie.
Okt 2025
Dina M
5.0
Absoluut fantasties. Regtig waarde vir geld. Netjies, skoon en naby aan alles. Gasheer was baie vriendelik.
Sep 2025
Alvine V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike plaasatmosfeer met al die gerief waaraan jy kan dink. Ons het heerlik gekuier. Kamers is pragtig en gerieflik. Binnebraai het gesorg vir lekk...
Sien meer
Jun 2025
Marietjie S
Saam met vriende
5.0
’n Heerlike wegbreek by Francisco Guesthouse! Ons het van 1 tot 4 Mei by Francisco Guesthouse in Clarens gebly en dit was ’n absolute plesier! Die gas...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Francisco Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Francisco Guesthouse & Villa Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Francisco Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTdlYzg5LTJiZDctNDEyNC05MzIyLTNlNzEwNzA1NDJhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Francisco Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.447053265795 28.411567211151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang