Successfully reported
+12

Frank Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Frank Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R7 700 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Frank Road is 'n lieflike vakansiehuis in die kusdorp St. Francisbaai. Dit is naby die hoofswemstrand en bied maklike toegang tot Granny's pool, Bruces Coffee Shop, Huwletts Bruces Surf Spot en die gemeenskapstuine.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 2 sitareas en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n balkon. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die glasstapeldeure lei na die balkon met 'n ingeboude braai en draagbare gasbraaigeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en 'n uitsig oor die strand. Veilige parkeerplek in 'n enkelmotorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shavonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 26 Frank Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 700
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 700
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Frank Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73922d915a1116c547c5734e6c455af306add547e597c00d808dbbc72ba8b36b8c69109a74485329ffc711c55db3520b5943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 700 per nag, vir 10 mense 26 Frank Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.169561 24.8324762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang