Frankfort Self-catering
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Luyt Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Frankfort Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike gastehuis in die dorpie Frankfort, wat op die oewer van die Wilgerivier, net suid van die Vaaldam geleë is. Die gastehuis bied aandag aan detail en persoonlike diens, waar gaste in styl en gemak in 'n rustige omgewing kan ontspan.
Verblyf word gebied in 4 selfsorg-eenhede met en suite-badkamers. Elke eenheid is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, muurverwarmer en elektriese kombers vir die koue winters. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit.
Die eenhede het privaat ingange na die tuin en buitebraaigeriewe. Daar is genoeg spasie in die tuin vir die kinders om te speel.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Luyt Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Frankfort Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Luyt Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang