Frankie Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Birnamwood Road, BSW, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 810 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Frankie Cottage is op 'n werkende plaas in die Natalse Middellande in Merrivale, 'n dorpie in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond toegerus.
Die verblyf is naby roetes vir bergfietsry of draf, en daar is 'n dam vir visvang en pragtige landskappe vir skemerkelkies en plaaswandelings. Die plaas is langs The Cure House en Wedgewood, en net 25 minute se ry vanaf die Karkloof Buiteklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Cassandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Birnamwood Road, BSW, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Frankie Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Birnamwood Road, BSW, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang