Franklin House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Maroela Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Franklin House is aan die voorheuwels van die Tygerberg-natuurreservaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die ligging bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, winkelsentrums en hospitale.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv. Die huis is toegerus met gratis WiFi.
Die woonstel beskik oor 'n vermaakarea met binnebraaigeriewe en 'n kroeg. Gaste het toegang tot 'n tuin en onderdakparkeerplek van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Maroela Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Franklin House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Maroela Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang