Successfully reported

Franklin View

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gavlin T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Fantastic viewing. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay, friendly hosts. Beautiful venue, super friendly hosts, the most amazing views. Lovely, would definitely stay again. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Besonderse uitsig en baie vriendelike ontvangs. Ja, sal weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie heerlike plek met asemrowende uitsig en vriendelike mense! Baie heerlike plek om te bly, die uitsig is asemrowend en die gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, die ontbyt was uit die boonste rakke gewees! Die kamers was baie ruim en netjies! Moet miskien net noem baie trappe om te klim, as mens knie probleme het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeninne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal graag weer hier aandoen. Pragtige gastehuis - ons was baie vriendelik ontvang en die diens was puik. Ontbyt baie smaaklik, kamers netjies en linne spierwit. Die trappe is dalk 'n uitdaging vir ouer gaste - maar die uitsig maak op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beste gastehuis in Suid-Afrika. Beste gastehuis in Suid-Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vir seker 5ster gehalte! Baie dankie vir die luukse verblyf! Dit was gerieflik, netjies, skoon, modern en ontbyt uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlinka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Stunning. Baie netjiese en goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik lekker en so bitter mooi. Ek het so lekker gebly, bitter mooi plek. Dit het my siel goed gedoen. Dankie vir jou vriendelike diens, jy het mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Blissful. Wow wow wow, die mooiste view, die plek self is ook baie mooi, vriendelike mense, ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang