Franklin View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Franklin View is 'n luukse gastehuis wat hoog teen die noordelike hange van Naval Hill geleë is met 'n manjifieke uitsig oor die woonbuurt Waverley. Dit het 'n pragtige uitsig oor bome van pers, oranje en groen gedurende die dag en 'n oseaan van flikkerende ligte in die nag. Die gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1 en slegs 5 minute van die middestad af. Die lughawe is net 10 minute se ry weg.
Verblyf word gebied in groot luukse en suite-kamers wat elk 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en plaaslike kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis vir waardevolle items bevat.
Die rustieke dekor van geelhout en leer in die ruim leefarea gee jou 'n warm gevoel van gemak. Geniet 'n mistige oggendontbyt in die geselskap van ontwakende voëls. Gratis WiFi is oral beskikbaar. Gaste kan 'n verfrissende duik in die plonspoel neem.
Jou gashere, Marietjie en Gustav Swanepoel, sal jou hartlik verwelkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Gaste dink Franklin View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang