Successfully reported
+68

Franklin View

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Bedags het dit 'n pragtige uitsig oor bome met skakerings van pers, oranje en groen, en snags 'n uitsig oor die flikkerende ligte. Die gastehuis word maklik vanaf die N1 bereik en is slegs 5 minute van die middestad af. Die lughawe is slegs 10 minute se ry ver.

Verblyf word in groot, luukse en suite-kamers aangebied en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale en plaaslike kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis.

Die rustieke geelhout- en leer-dekor in die ruim leefarea skep 'n warm en gemaklike atmosfeer. Geniet 'n ontbyt met die getjirp van die voëls in die agtergrond. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die plonspoel afkoel.

Die gashere, Marietjie en Gustav Swanepoel, sal gaste hartlik verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gavlin T
Besigheidsreis
5.0
Fantastic viewing. Baie lekker gebly, dankie.
Aug 2025
Joanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay, friendly hosts. Beautiful venue, super friendly hosts, the most amazing views. Lovely, would definitely stay again. Hig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Riaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse uitsig en baie vriendelike ontvangs. Ja, sal weer die plek besoek.
Jul 2025
Dawn W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie heerlike plek met asemrowende uitsig en vriendelike mense! Baie heerlike plek om te bly, die uitsig is asemrowend en die gasheer is ongelooflik v...
Sien meer
Jul 2025
Joeninne J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal graag weer hier aandoen. Pragtige gastehuis - ons was baie vriendelik ontvang en die diens was puik. Ontbyt baie smaaklik, kamers netjies en linne...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Franklin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang