Successfully reported

Franshoek Farm

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Charel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasmagories. Verblyf was 'n lekker atmosfeer. Dit was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yoke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Pragtige natuur, rustig en met kaggel. Franshoek is 'n pragtige plaas, baie lekker braai-area en akkommodasie. Die reën het net ongelukkig omtrent al die hiking trails se bordjies weggewas en ons kon nie hike nie. Die pad is ook in 'n slegte toestand, die boere moet dalk die pad 'n bietjie skraap, anders gaan net 4x4 motors daar kan uitkom. Ons Ford Ranger het goed gewerk, na die reën die naweek was die pad net in nog 'n slegte toestand en ons glo nie normale motors sal daar kan ry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristeen C
Kort verblyf
4.4
Okt 2024

Absolutely wonderful to be out in the country with such a magnificent view. Really beautiful setting. Accommodation was great. Kitchen well equipped. Bedrooms and bathrooms enormous. Water pressure in the shower was problematic - particularly in bedroom 1. Felt that there was a general lack of cleanliness - particularly in the living area - maybe just a case of checking after cleaning has been done? Lovely walks to go on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Hierdie is 'n ongelooflike mooi area en 'n baie mooi plaas. Lekker staproetes. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Die plekkie is gerieflik en die natuurskoon is mooi. Die ligging is goed, maar die werf is baie deurmekaar en daar is nie baie privaatheid nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Franshoek Farm 106, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da1e69588a93bd44f563a6439a0a90ea109579cf8e42ac00bab969b82de3556fe04a3b3acb38d9bdcd5f2e7ad53176c084c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Franshoek Farm 106 Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -28.701165762264 28.030124902725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang