French Quarter in Sandbaai
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
French Quarter in Sandbaai is in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of paartjie. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en 1 kinderbed en kan tot 2 volwassenes en 1 kind op 'n slag akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisarea is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink French Quarter in Sandbaai het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang