Successfully reported

French Toast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Branton H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Outdoorsy, stunning views of the ocean. Near George, Knysna, Hartenbos and Mossel Bay. Cynthia and Flip are salt of the earth people. They go out of their way to make your stay extraordinary. Very safe, views are amazing. Wish I could take their dogs home with me lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Like home & like own family. This place felt like home! Such a lovely stay with genuine, hearty people. I will recommend this place any day! Thank you so much for the unforgettable memories made on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Absolutely wonderful. It was an amazing experience. Great hospitality and genuine caring from the hosts. The views are spectacular and the guesthouse is beautiful. I highly recommend French Toast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Thank you, Deborah, for the kind words and good review. It was only a pleasure to be your host. Looking forward to your next visit during October. Warm regards. Cynthia

Elzette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Mooi, gesellig, dadelik tuis gevoel. Warm ontvangs en pragtige plaas. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie, Elzette, vir die puik resensie. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te mag hê. Hoop ons sien gou weer. Julle is awesome mense. Hoop liefde. Cynthia en Flip

Stephanie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Dit was hemels. My verblyf by French Toast Gastehuis was uiters aangenaam en ontspannend. Die gasvryheid van die personeel het my dadelik welkom laat voel, en die kamers was skoon, netjies en gerieflik ingerig. Die rustige omgewing het my die perfekte plek gegee om te ontspan na ’n lang dag. Die ontbyt was vars en smaaklik, wat my dag goed begin het. Algeheel was dit ’n wonderlike ervaring wat ek beslis sal aanbeveel aan enigiemand wat ’n gemaklike en vriendelike verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie, Stephanie, vir die mooi resensie. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek. Julke is awesome mense. Groete aan almal. Hoop liefde. Cynthia

Tanya G
1 nag
5.0
Mei 2025

Ek het regtig geen maar geen klagtes nie. Alles was perfek. Ek sal beslis enige tyd teruggaan en hulle ondersteun en daar gaan bly. Die tannie is die liefdevolle mens met 'n hart van goud. Haar man was so mooi besorg oor ons dat ons nie sonder enigiets hoef te sit nie. Die plekkie is so mooi, skoon en netjies en het gevoel soos 'n eie huis by die see met die volle liefde. Alles was regtig net perfek gewees. Veral die aande is so mooi om net verlore te raak daar op hulle stoepie onder die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Tanya, jy is 'n sprankelende, liewe persoon en het gou diep in ons harte gekruip. Ons plekkie is skoon en netjies agtergelaat. Dankie daarvoor. Ons sien uit na jou volgende besoek. Tot weersiens. Cynthia.

Leandre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voel net soos tuis. Tannie Cynthia en Oom Flip laat jou van die intrapslag tuis voel. Die huisie is baie goed uitgerus met alles wat jy nodig het, hulle het gesorg vir genoeg hout en 'n sakkie ys met aankoms! Die uitsig reg rondom is pragtig en gee 'n regte op-die-plaas gevoel met die hoenders, ganse, bokkies en hase wat net om die draai is. Ek sal definitief enige iemand aanbeveel om by French Toast te gaan kuier! Dit is naby genoeg aan verskeie strande en restaurante, en die atmosfeer is sielkos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Liewe Leandre. Dit was net 'n groot plesier om sulke wonderlike, vriendelike en uiters netjiese mensies soos julle by ons te mag hê. Baie dankie vir die mooi briefie in die gasteboekie asook die mooi resensie. Riaan het ons omtrent vermaak met sy mooi sang en Weskus-stories om die vuur by die boma. Julle het ons weer 'n slag laat lag. Baie dankie vir julle besoek en ons sien definitief gou weer. Beste gaste sover. Hope liefde. Tannie C en oom Flip Xx

Nico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly by French Toast, sal hulle oor en oor aanbeveel. 10 uit 10! Baie lekker gebly by French Toast. Sal dit vir seker aanbeveel. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Mens gaan hard soek, om beter te kry! Woorde kan nie beskryf wat ons ervaar het nie. Die mooiste mooi. Die uitsig is asemrowend. Die plekkie is uitstekend vir 'n vakansie, naby aan als. Die gasvrou het familie vir ons geword. Ons het nog familie bygekry. As mens 'n stappie hoër gebly het, was mens in die hemel. Dankie vir als. Dankie, dankie en weereens, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen P
1 nag
4.8
Mei 2025

Wonderful place, great location. Lovely location. They went above and beyond expectations. The only thing to note is that it is on a dirt road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Thank you Anneleen for the positive review. We have had some good rain and are so blessed. Warm regards. Cynthia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison Road, 2.2 km from the N2, 16.6 km from George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang