Successfully reported
+11

Frida's View

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47 6 Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Vanaf R3 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Frida's View is 'n selfsorgkothuis teen die berg en word omring deur avokado-boorde en woude in Magoebaskloof. Dié kothuis is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie weg van die stad.

Dié knus kothuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 ekstra kinders.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en ingeboude kaste. Die leefarea het 'n kaggel om die kothuis warm te hou in die koue wintermaande. Die leefarea lei na die verandah en die tuin. Daar is 'n braai-area, 'n plonspoel en 'n buitestort.

Gaste kan op die plaas gaan wandel en by die glaswinkel glas- en neutprodukte koop.

Frida's View is naby verskeie trouvenues geleë en is 18 km van Haenertsburg af. Die rit na die kothuis is steil en voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henriette R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Alles is pragtig, net die braaiplek met so 'n uitsig is nie funksioneel nie - die grill is te hoog en dig en word nie warm nie.
Okt 2025
Janine P
Saam met vriende
5.0
Stunning scenery, beautiful accommodation and friendly host. Our stay at Frida's View was incredible! Stunning scenery, beautiful accom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsverrykkend, ontspannend. Vriendelik ontvang. Netjies. Beste ligging. Pragtige omgewing. Baie om te doen in die omgewing. Staproetes op perseel. S...
Sien meer
Sep 2025
Michael B
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en lekker geswem. Alles is soos adverteer, fantastiese blyplek.
Aug 2025
Jacques V
Gesin met tieners
5.0
Perfekte ontspanning. Pragtige uitsig en baie privaat. Huis goed toegerus met alles wat jy nodig het.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • A47 6 Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Frida's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47 6 Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOUSUOQ7wN8O66XlYc9x9DA6dgsJdRgL2mTRzZhgHDxyidHJvte?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 A47 6 Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878806674238 30.009314805318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang