Successfully reported
+41

Frieden-Hof Guest Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Laurimer Road, Penhill, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Frieden-Hof Guest Accommodation is op die Penhill Landgoed in die Wes-Kaap geleë. Frieden-Hof beteken ''stil binnehof'' en bied aan gaste ontspanning en 'n rustige atmosfeer. Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.

Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n TV en 'n aangrensende stoep het. Die stoep lei na 'n welige tuin.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.

Frieden-Hof Guest Accommodation is deel van 200 kleinhoewe wat aan Stellenbosch grens en is net 17 km vanaf Somerset-Wes, 20 km vanaf Stellenbosch en 7 km vanaf die Cape Town Film Studio. Die naaste lughawe is die Kaapstad Internasionale Lughawe en dis 20 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Fazila H
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. It was a really pleasant stay. Very calming and relaxing. The place had everything you need and the host was just ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Meagan M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was hemel op aarde. Dit was heerlik, die badkamer is baie modern maar gee die vintage look ook so uniek. Die waterflow van die fontein was so lekk...
Sien meer
Apr 2025
Ralph M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic romantic. Ideal place for a romantic getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lizelle V
Besigheidsreis
4.8
Satisfied and relaxing. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Eleanore V
Saam met lewensmaat
4.8
Pleasant, and very cosy. Stay was very pleasant, and the dogs are friendly. Kyle is the best host ever. Thank you for the wonderful sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kyle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Laurimer Road, Penhill, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
  • Gaste dink Frieden-Hof Guest Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Laurimer Road, Penhill, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46c63ceb8d6db26df213d01282b6dc88064684ea0ea8693fabdc22e41e3cc6173cc4bc678d6714b4c05ed9231464bbc3bb93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 10 Laurimer Road Penhill 7100 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995965864017 18.729039430618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang