Friedenheim B & B
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Helderberg Cresent, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Friedenheim B & B bied gerieflike maar luukse akkommodasie in die hartjie van die Vaal-Driehoek naby Sasolburg, Vereeniging en Vanderbijlpark.
Friedenheim het 'n swembad, 'n kluis, veilige parkeerplek, 'n privaat ingang vir elke kamer sowel as wasgoedgeriewe. Skoonmaakdienste kan op versoek aangebied word.
Anneks is 'n lieflike kothuis sowat 100 m van die hoofperseel af. Dit kothuis het 'n dubbelbed en ekstra enkelbed, en is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes.
Die area spog met 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums, gimnasiums, hospitale, teaters, gholfbane en watersport.
Daar is ook 'n sonkragstelsel en 'n omsetter sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag verontrief word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 26 Helderberg Cresent, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
- Gaste dink Friedenheim B & B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Helderberg Cresent, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang