Successfully reported
+6

Friendly Stay

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 27 10th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 R612 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Friendly Stay is 'n knus semi-selfsorg-eenheid vir 2 persone in Kleinmond, en is slegs 1.2 km van die strand en verskeie winkels en restaurante af. Ons is ook baie naby die berg waar daar baie veilige stapgeleenthede is.

Hierdie oopplan-eenheid is langs die hoofhuis op die grondvloer geleë en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n dubbelbed en die moontlikheid van 'n kinderbed vir kinders onder die ouderdom van 10, beskikbaar op aanvraag. Daar is 'n gemaklike badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n groot agtertuin wat toeganklik is vir gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en die eenheid het ook 'n TV. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kleinmond bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite soos swem, stap, voetslaan, fietsryroetes, visvang en meer. Daar is ook fietse by die verblyf wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Barry S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and peaceful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Janice F
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Friendly hosts. Vehicle was safe behind the gate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Sue-ann B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike lekker kuier. Die kuier was vriendelik en gemaklik. Ons sal dit wel aanbeveel vir vriende en familie en definitief weer gaan kuier.
Mrt 2025
Elmien K
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige plek baie privaat. Ons het heerlik gebly, baie rustig met gasvrye mense. Hulle het ons baie welkom laat voel.
Nov 2024
Jan H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Dit was baie lekker!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27 10th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Friendly Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 27 10th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd972a550d749c2d03a88816c1927d913bf410e3873e017e2dce97271441b146cbbeae59c032b074b44494054ad3925acf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 27 10th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.3374934 19.0307475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang