Successfully reported

Frimakin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholaas S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf met die beste see-uitsigte op Jongensfontein. Ons het vanjaar Vadersdag en 'n verjaarsdag in Jongensfontein (Frimakin) gevier. Frimakin is 'n besonderse, ruim en goed toegeruste huis. Dit het werklik alles wat 'n mens mag nodig kry. Ons was geseën met goeie weer. Vervolgens het ons die meeste tyd op die groot dek (voor die huis) spandeer en die onverbeterlike see-uitsigte geniet. Baie dankie aan Fritz, sowel as Debi, vir hulle vriendelike hulp om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede vir my siel. Dis ons tweede keer by Frimakin. Ons het definitief ons gunsteling plek ontdek en sal elke jaar terugkeer. Daai uitsig en hout dek maak dit die moeite werd. Dankie Fritz dat jy elke keer so ingestel is om ons gemaklik te laat voel en alles het wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Baie dankie Desire. Goed om te weet julle geniet dit elke keer daar!

Cobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Uitstekend gerieflik, prakties goed toegerus, veilig. Uitstekende uitsig! Die vakansiehuis is baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ons sien uit om weer te gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Very relaxing and enjoyable. Excellent, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Baie dankie. Dit word waardeer.

Vanessa P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Was 'n besonderse ervaring. Baie gerieflike en goed toegeruste huis, met hope spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Hi Vanessa. Baie dankie vir die resensie. Julle moet weer kom kuier. Groete, Fritz.

Neil O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Aangename verblyf, sal weer terug gaan. Frimakin het gedien as ons Paasnaweek wegbreek, wat twee gesinne met jong kinders akkommodeer het. Die positiewe van ons verblyf het ingesluit die ligging, wat pragtige uitsigte bied, en 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige geriewe. Die onderdak braai-area het 'n gemaklike ruimte verskaf wat teen die wind en ander elemente beskerm is, en die volop kamers het verseker dat almal hul eie ruimte gehad het. Daarbenewens het die voorsiening van bordspelle die kinders ook besig gehou. Iets om wel bewus van te wees is dat daar 'n merkbare muf reuk was, moontlik a.g.v. die feit dat dit meestal toe staan. Dit was nie vir ons 'n probleem nie en het dadelik verbeter na ons die vensters oopgemaak en so ver moontlik oop gelos het, maar kan wel problematies wees vir iemand wat sensitief is vir so iets. Ongelukkig was die WiFi onbeskikbaar gedurende ons verblyf, en a.g.v. die lang naweek kon dit nie reg gemaak word nie. Op 'n meer praktiese noot het ons 'n voorval ondervind waar een van die kinders per ongeluk teen die muur geval het, en aangesien daardie gedeelte nie uit baksteen nie, maar uit "fibre board" gebou is, het hy 'n gat in die muur veroorsaak. Gelukkig was daar 'n nabygeleë bouer wat die probleem kon aanpak nadat ons vertrek het, met die goedkeuring van die eienaar. Alhoewel hierdie klein ongerieflikhede voorgekom het, was ons verblyf by Frimakin aangenaam, en het dit 'n ontspanne wegbreek met 'n paar hanteerbare struikelblokke gebied.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Ons kom weer. Dit was fantasties. Alles was daar wat benodig word in 'n normale huis en meer. Welldone Fritz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Crystal-anne B
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Ongelooflike uitsig! Het stilte, ruimte en gerief hier gevind. Heerlik gerus in 'n ruim huis met ongelooflike uitsig. Die huis het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Hi Crystal-Anne. Baie dankie vir jou mooi resensie!

Wynand S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Alles en nog meer, vanaf aankoms was alles op sy plek, netjies en skoon. Frimakin is 'n plek waar jy net jou kos en klere inpak. Die huis is toegerus met alles wat moontlik nodig kan wees, van 'n skerp mes en 'n groot vrieskas tot braairoosters. Ek kan beslis Frimakin aanbeveel vir 'n kort kuier tot 'n maand en selfs langer verblyf, vir 1 persoon, 2 persone of selfs 8 persone. 10/10. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Noorkapper Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5f41187f28ffa346f3c341bf4d4023521d040007ae859d1f0469c3a05cdc35af68e43b8841c7827ab1b69355b218a20705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 25 Noorkapper Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429870375327 21.332956717197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang