Successfully reported
+32

Frimakin

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Noorkapper Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Frimakin is 'n selfsorghuis in Jongensfontein, Stilbaai. Hierdie eenheid is ideaal naby die strand geleë vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansie.

Hierdie eiendom is geskik vir 8 gaste en het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en twee van die ander kamers het elk 'n dubbelbed. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die TV-kamer het 'n stapelbed, en 'n slim-TV. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring.

Die hoofbadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en daar is 'n wasmasjien. Die ander badkamers het storte en die een het net 'n toilet en handwasbak. Die nodige linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n stoof, eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, diepvrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n toonbank met 5 stoeltjies. Daar is 'n studeerarea/speelkamer wat gaste kan gebruik vir rekenaarspeletjies en werk.

Gaste het toegang tot die ruim balkon wat 'n uitsig oor die oseaan en die lowerryke omgewing van Jongensfontein bied. Hierdie balkon het 'n sessitplek-houtkroegbankie. Die onderdakstoep het ingeboude braaigeriewe, 'n piekniektafel met 5 stoele en 'n bankie by die braai. Daar is ook toegang tot 'n groot straatkantdek met 'n sessitplek-houtkroegbankie. Langs die huis is daar 'n klein dek met 'n ekobankie met twee sitplekke. Dit het 'n uitsig oor die see en bos.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicholaas S
5.0
Heerlike verblyf met die beste see-uitsigte op Jongensfontein. Ons het vanjaar Vadersdag en 'n verjaarsdag in Jongensfontein (Frimakin) gevier. Frimak...
Sien meer
Jun 2024
Desire V
Saam met vriende
5.0
Rus en vrede vir my siel. Dis ons tweede keer by Frimakin. Ons het definitief ons gunsteling plek ontdek en sal elke jaar terugkeer. Daai uitsig en ho...
Sien meer
Mrt 2024
Vanessa P
Saam met vriende
5.0
Was 'n besonderse ervaring. Baie gerieflike en goed toegeruste huis, met hope spasie.
Jan 2024
Cobus V
Gesin met tieners
4.8
Uitstekend gerieflik, prakties goed toegerus, veilig. Uitstekende uitsig! Die vakansiehuis is baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ons sien uit ...
Sien meer
Mei 2025
Lizel F
Gesin met tieners
4.6
Very relaxing and enjoyable. Excellent, very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Noorkapper Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Frimakin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Noorkapper Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5f41187f28ffa346f3c341bf4d4023521d040007ae859d1f0469c3a05cdc35af68e43b8841c7827ab1b69355b218a20705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 25 Noorkapper Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429870375327 21.332956717197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang