Successfully reported
+25

Frinton on Sea 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Compensation Beach Road, Unit 12 Frinton on Sea, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Frinton on Sea 12 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Ballito wat asemrowende see-uitsigte en direkte strandtoegang bied. Hierdie ruim drieslaapkamerwoonstel is ideaal vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste en bestaan uit
1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Een badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en noodsaaklike toiletware word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die woonstel het lugversorging.

Die balkon wat na die see kyk het 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-areas en swembad. Gratis veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is net 400 m vanaf Granny Pool Beach, Clarkebaai, en 3 km vanaf Ballito Junction Mall en Lifestyle Centre.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 78 Compensation Beach Road, Unit 12 Frinton on Sea, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Frinton on Sea 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Compensation Beach Road, Unit 12 Frinton on Sea, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebcb352a59ff1c1899965f98ecb060cf5237a84bb917c53f6daee1d3bbd0ea580b3851625725cada7b37ac226bdb1ef28fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 78 Compensation Beach Road Unit 12 Frinton on Sea 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.5374733 31.2210514
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang