Froggy at the Pond
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Dorries Drive, Froggy Farm, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Froggy at the Pond is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Simonstad, Kaapstad. Die gastehuis is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede in die omgewing te verken.
Verblyf by Froggy at the Pond bestaan uit 4 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte gedeelde badkamer. Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internettoegang. Daar is geen volledig toegeruste kombuis beskikbaar nie, maar 'n gedeelde gemeenskaplike ruimte met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, beperkte eetgerei en breekware, asook 'n koffiestasie. Neem asseblief kennis dat parkeerplek van die straat af is en die stap na die eiendom is kort maar redelik steil.
Boonop is die eiendom 1,6 km vanaf Boulders Beach geleë, binne 3 km vanaf restaurante, winkels, Simonstad-hawe, die vlootbasis, en ongeveer 57 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 54 Dorries Drive, Froggy Farm, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Froggy at the Pond het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Dorries Drive, Froggy Farm, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang