Successfully reported
+11

Front Garden Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Rhos Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Front Garden Unit bied oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Boston, Bellville en is ideaal vir alleenreisigers.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n kombuisie en 'n slaaparea. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkelsentrums en restaurante wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suhail E
5.0
Very relaxing and comfortable. Good location. Comfortable and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nomama M
Saam met vriende
5.0
Beautiful, amazing and clean. Beautiful place, safe and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Roy T
5.0
Baie dankie vir julle behulpsaamheid en vriendelikheid. Ja, dankie, ek het baie lekker gebly.
Jun 2024
Riaaz L
Besigheidsreis
4.8
The stay was good. Very friendly owner. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Dr Lennard F
4.6
Het lekker gebly. Die gasheer is werklik baie gaaf, vriendelik en baie behulpsaam gewees. Die plek was weens die koue weersomstandighede baie koud en ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 36 Rhos Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Front Garden Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 495
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 495
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Rhos Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff5a22fc972c55e5eb2710d7ffeee6c72401061a02962df845e57ce5a54a5aced43abd13a2124dd0ab1c9834ff9920ceef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 36 Rhos Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.897215888865 18.62478103684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang