Successfully reported
+31

Echo Valley Guest Farm Cosy Corner Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Farm Portion 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Echo Valley Guest Farm se Cosy Corner Studio is op 'n pragtige leefstylplaas geleë, weg van die gewoel van die stadslewe. Geleë in Breyten, Mpumalanga, is dit ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die ateljee bied die perfekte geleentheid om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Dié ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ook beskikbaar in die slaapkamer is 'n TV met Netflix, YouTube en Openview-kanale, asook gratis WiFi.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n konveksie-mikrogolfoond, Nespresso-masjien, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware.

Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Jy kan uitsien na noue interaksie met die vee op die eiendom, insluitend donkies, perde, koeie en blesbokke.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liezel O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend ongelooflik wonderlike ervaring in die Breyten area. Baie lekker gebly, was 'n belewenis die rustigheid, die wonderlike eienaars, hulle gas...
Sien meer
Okt 2025
Erwin S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi. Dit was amazing gewees. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Sep 2025
Talita E
Saam met vriende
5.0
It was peaceful, relaxing, and simply wonderful! It's difficult to sum up such a wonderful experience. Duška and her partner were so fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Louis O
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie akkommodasie met pragtige uitsig. Heerlike wegbreek op die plaas, met 'n pragtige uitsig. Was baie vriendelik en het ons verblyf baie aangenaam ...
Sien meer
Apr 2025
Danita J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring! Great mense! Ongelooflik mooi! Fantastiese plekkie! Natuur is beeldskoon!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Duska Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R542, Klipfontein Farm Portion 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Gaste dink Echo Valley Guest Farm Cosy Corner Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Farm Portion 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2ed2d1d89ab99f18ff9c5e27ed8597af746d563f6ccbcfaffbc353ba1dc24844624e1c11383c49f281e1674322643c242a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R542 Klipfontein Farm Portion 5 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.316433208592 29.947953042331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang