Fun Modern Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Cedar West Avenue, 205 Olea View, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fun Modern Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne wat moderne gerief naby die stad soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die hoof en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea is ingerig met 'n bank, koffietafel, 'n eetkamertafel met sitplek vir 4, en 'n slim-TV met volledige DStv, Netflix en OpenView. WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Die woonstel maak oop na 'n privaat patio met buitemeubels. Gaste het toegang tot die kompleks se buiteswembad en braaigeriewe, en veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Cedar West Avenue, 205 Olea View, Johannesburg, 2191, Gauteng
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Cedar West Avenue, 205 Olea View, Johannesburg, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang