Furrows Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda geleë, in 'n klein populierwoud met 'n uitsig oor Kompasberg, en bied gehalteverblyf vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, sakereisigers of oornaggaste. Ongelukkig maak ons nie voorsiening vir kinders onder 13 jaar nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Dit bestaan uit 5 selfsorg-suites wat geskik is vir tot 2 gaste op 'n slag. Elke eenheid beskik oor 'n klein kombuisie, badkamer, slaaparea met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, broodrooster, eetgerei en breekware. Neem asseblief kennis dat daar geen rolstoelgeriewe is nie.
Braaigeriewe is beskikbaar en alle soorte vleissnitte kan plaaslik by die dorp se plaasstalletjie gekoop word.
Dit is naby die bekende Owl House asook ander besienswaardighede soos kunsgalerye, restaurante, die plaaslike brouery en kroeg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Althea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 212
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Furrows Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang