Successfully reported
+116

Fusion House B&B and Conference Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Darlington Road, Berea, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fusion House B&B and Conference Venue bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Berea, Oos-Londen. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Daar is ook 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die gastekamers het elk 'n koninggrootte-bed en sommige het enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in. Elke kamer het 'n slim-TV.

Die selfsorgwoonstel het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Hierdie woonstel het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n swembad en buitebraai-areas. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Keshia W
5.0
Comfort and cleanliness. I was truly happy with our stay. They were willing to clean up one room early to accommodate us as we were tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Keshia W
5.0
Will highly recommend. Our stay was warm and welcoming, with friendly and helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Linda G
5.0
Exceeded expectations! The place is stunning and clean. The staff are so friendly and caring. We felt at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Megan W
4.8
Perfect air-conditioned rooms with enough space and very clean. Beautiful place that is very accommodating and central to everything. G...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Vanessa M
Saam met lewensmaat
4.2
It was ok. Our stay was fine. The room was quite stuffy. My adult son's room's air-conditioner did not work, and he got extremely hot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 36 Darlington Road, Berea, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fusion House B&B and Conference Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Darlington Road, Berea, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2ef36e312ef046fdd2b7d0ec1a99a691aff46065d7da1b19515ce45ffb039f9add95cb7867801ac8888be12184127ab50eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 36 Darlington Road Berea 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.988434 27.9073511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang