Fynbos Golf Club
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fynbos Golf Club is in Oubostrand geleë wat 'n plaasopstal in die Oos-Kaap is. Dié instansie is pragtig geleë met die asemrowende Tsitsikammaberge as agtergrond. Fynbos Golf Club is perfek vir troues, konferensies of 'n lekker wegbreek.
Die kamers is almal in die Klubhuis geleë. Fynbos bied 1 wittebrood-suite en 7 standaardkamers. Die kamers het gemaklike beddens, badkamers en TV's met DStv.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Verder is daar konferensiegeriewe, 'n kroeg, wasgeriewe, 'n gastesitkamer en 'n restaurant. WiFi is in die Klubhuis beskikbaar.
Gaste kan ook gaan visvang of swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 187
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Fynbos Golf Club het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang