Successfully reported

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Carine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie oulike plek! Ons het baie lekker gekamp. Die kampplek is baie netjies en die mense is baie vriendelik. Dis baie lekker dat daar diertjies op die plaas is wat mens kan voer en na kan kyk. Daar is 'n winkeltjie waar jy hout en ys kan koop, en hulle werk op 'n "honesty system" so jy kan die nodige kry, selfs al is niemand daar nie. Sodra jy uitboek, betaal jy die nodige bedrag vir dit wat jy geneem het. Al negatief is dat die waterdruk in die badkamers baie sleg is, so om te stort (veral in die winter) is nie lekker nie, aangesien die water drup drup uit die krane uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

'n Rustige veilige wegbreek van die stad as jy net wil afskakel. Ons het die rustigheid geniet en die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Stilte. Ongelooflik. Dit was fantasties gewees. Stil en net natuur wat jy kan hoor en diere wat geluide maak. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan M
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Perfect and I cannot wait to return. A lovely place, with lovely people that make you feel welcome and at ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlyn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Unique, special and fun. Lovely little getaway with the quirks of staying on an animal sanctuary. Unfortunately, we didn't have any hot water for our shower but loved everything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reno B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Rustig en stil. Baie lekker gewees, net te kort. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zander F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Amazing tyd gehad. Die plaas is regtig baie lekker om te kamp. Flippen kamp by die plek is die beste en die berge, alles was net amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome and will be back soon! In one word, awesome. Peaceful, glad no TVs, just pure nature at its best, will definitely be back! Walked around, fed animals, visited campsite facilities, owners were just so great, visited the farm stall, had great pizzas, cold beer, lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gekuier. Die diere en rustigheid was die toppunt van ons vakansie. Vreeslik lekker gekuier. Die kampterrein is baie netjies en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Nel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Boontjies River Road, 2.5 km from Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI5Y2EyLTc1MzktNDgxMC1iYzg2LTYxNTgxZDYwNzFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 1 Boontjies River Road 2.5 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385337672046 19.193273484706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang