Fynbos Guest Houses
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Slangbessie Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fynbos Guest Houses bied gerieflike selfsorgverblyf in Hopefield, 'n klein dorpie aan die Weskus. Omring deur die natuur, fynbos en welige tuine, is dit 'n ideale opsie vir diegene wat die besige stadslewe wil ontsnap.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het gemaklike koningingrootte-beddens en elke badkamer het 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitplek. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n slim-TV, bordspeletjies en toegang tot gratis WiFi. Die eenhede maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë naby Wacky Adventures, die Hopefield Fossielmuseum, die Weskus Fossielpark, Die Plaasmol plaasstalletjie, en 'n kort entjie se ry vanaf Langebaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Slangbessie Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Guest Houses het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Slangbessie Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang