Fynbos Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R3 518 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Fynbos Gastehuis is geleë op Allandale Gasteplaas in Citrusdal, aan die voet van die Sederberge. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad. Daarbenewens is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n sitkamer met 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Op die oordekte patio sal gaste buite-eetplekke en braaigeriewe vind, sowel as 'n jacuzzi. Die gastehuis is omring deur berge, lemoenbome en 'n pragtige grasperk. Gaste het toegang tot 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Grethe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang