Successfully reported
+37

Fynbos House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 417 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R15 625 R11 719 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Fynbos House is 'n ruim vakansiehuis vir 'n gesin in die kusdorpie Hermanus, stapafstand vanaf Langbaaistrand, Voëlklipstrand en Skulpiesbaai.

Die ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 7 slaapkamers. Daar is 2 hoofslaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die vierde slaapkamer ook 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Alle linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die huis het 2 sitareas met TV's en kaggels, 'n groot etenstafel met baie sitplek en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel. Die huis het trappe en 'n hysbak wat maklike toegang tot die eerste verdieping verseker. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met meubels en 'n braai-area met 'n uitsig oor die swembad. Kraal Rock is net 1,4 km ver en die Walvismuseum is 3,2 km ver.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 417 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R15 625
R 15 625 R 11 719
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R15 625
R 15 625 R 11 719
per nag (plek vir 14)
Vanaf R15 625
R 15 625 R 11 719
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 417 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f52f396adb10a0c904a1fd68d3836f1620d21c4885ed1920b1862adc393175aea8d0e6e845fa3cd76b3dc3b7739a5c4fa86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R15 625 nouVanaf R11 719 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 417 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405472 19.269354
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang