Successfully reported
+22

Fynbos Single Stay

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Fynbos Single Stay bied knus selfsorgverblyf in 'n rustige buurt in die kusdorp Langebaan.

Die kamer bied slaapplek vir 1 gas en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n driekwartbed en 'n gemaklike stoel en voetrus.

Daar is 'n tafel en stoel vir eet- of werkdoeleindes.

Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort, asook 'n plek vir gaste om hul klere te pak en op te hang.

Die kamer het 'n kombuisie-area toegerus met 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n mini-yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamer het ook 'n platskerm-TV met Prime Video, DStv Stream en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kamer het 'n buite-area met 'n tuinsambreel, tafel en 'n baie gemaklike stoel.

Beurtkragonderbrekings beïnvloed nie die eiendom nie, aangesien dit sonkrag met 'n rugsteunbattery gebruik.

Gaste het toegang tot veilige parkering en 'n privaat ingang. Gaste kan ook die buitebraaigeriewe op die eiendom geniet. Die strandmeer, bootklub en die Weskus Nasionale Park is almal naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vic J
5.0
Ek het lekker gebly en die plek is ideaal vir my reise. Wonderlike ontvangs en beskikbare gaste dame vir enige hulp.
Okt 2025
Kirsten M
5.0
Perfect place for a single traveller. Extremely comfortable little place, with everything you might need. Beautifully looked after. Ann...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nicolaas B
5.0
Hartlike ontvangs, bied rus en stilte. Het my hartlik ontvang en my dadelik laat welkom voel. Doen baie moeite en sorg vir koffie, tee, beskuit ens. D...
Sien meer
Mei 2025
Mm S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik gewees. Heerlik gebly! Dankie!
Apr 2025
Clifford W
5.0
Enjoyable and peaceful. Very clean and wonderfully appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 54 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Single Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 1)
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f938553523d0aff0cb7c5bca8aabbff3f449cbd2f66d88e50001d9197f3799fff211230c6dc36b9468f30d98d2fb1e518f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 1) 25 5 1 5 54 Harpuisbos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.1043243 18.0392703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang