Fynbos Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2586 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Fynbos Cottage is 'n knus, selfsorg-vakansietoevlugsoord in Bettysbaai en bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf met see- en fynbos-uitsigte.
Die kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank in.
Hierdie volledig opgeknapte ateljee is naby Bettysbaai se hoofstrand en die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine geleë. Fynbos Studio is ideaal vir alleenreisigers, paartjies of gaste wat op 'n afstand wil werk terwyl hulle die stad se geraas ontsnap.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2586 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2586 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang