Successfully reported
+37

Gable Cottages No. 4

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Market and Krom Streets, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gable Cottages No. 4 is 'n knus selfsorg-chalet wat in 'n stil straat in Clarens geleë is, maar net 2 blokke stapafstand vanaf die Clarens-plein, waar alles in Clarens gebeur. Die chalet het pragtige uitsigte oor die Malutiberge.

Die chalet het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met stroomdienste en 'n houtkaggel. Neem asseblief kennis dat die verblyf nie DStv- of satellietkanale het nie. Gaste moet asseblief hul eie besonderhede gebruik om die stroomdienste te gebruik. Die sitkamer lei na 'n eetarea met 'n 6-sitplek etenstafel en stoele en 'n binnebraai. Die eetarea het stapeldeure wat na die omheinde privaat tuin oopmaak. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andre M
Gesin met tieners
4.6
Lekker. Het lekker gebly. Stapafstand na die Clarens sake-kern. Lekker kaggel vir die koue wintersaande.
Jun 2024
Carol W
Saam met vriende
4.4
Was great, will definitely return. Great place, awesome stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johannes D
Gesin met tieners
4.2
Ruim, skoon, gemaklik. Baie goeie verblyf, skoon eenheid, baie goed toegerus. Kan net die stortkop verander.
Mei 2024
Hannis G
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik, netjies en gemaklik. Die eenheid is baie gerieflik, netjies en het alles wat nodig is om gemaklik te kan bly.
Apr 2024
Magda E
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig, mooi plek, mooi gemeubileer, goed toegerus maar heeltemal te warm! Positief - Plek is pragtig gemeubileer, elegant en stylvol. Toegerus ook me...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corner of Market and Krom Streets, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Gable Cottages No. 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Market and Krom Streets, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f95c4143160196e10dccd5b12105ef870bcfe2e8a49e0d145d1d2eba34c64d0f3d63f625f0c9c0a5ac2d215b04a152c7045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Corner of Market and Krom Streets Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516260257735 28.422661735057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang