Gable Hills
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Blouvalk Close, Vogelsang Estate, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gable Hills is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Vogelsang Landgoed, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 kindermatrasse. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
'n Klein kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n eetkamertafel vir 4. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n toegewyde werkruimte word ook voorsien.
Veilige parkering is beskikbaar, en die sentrale ligging van die eiendom is binne maklike bereik van Diaz-strand en Langeberg Mall, wat 'n verskeidenheid restaurante en geriewe bied. Alhoewel hierdie eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nanette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 1 Blouvalk Close, Vogelsang Estate, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Gable Hills het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Blouvalk Close, Vogelsang Estate, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang