Successfully reported
+51

Gables B & B

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gables B&B bied gehalte-oornagverblyf in George wat ideaal geleë is sowat 300 m vanaf Fancourt, en 7 km vanaf George Lughawe. Dis ideaal vir gaste wat vir sake- of ontspanningsdoeleindes langs die Tuinroete reis.

Verblyf word gebied in 5 slaapkamers wat met óf dubbel-, koningin- óf 2 enkelbeddens ingerig is. Kamer 2 is spesiaal ontwerp om rolstoelvriendelik te wees en kamer 6 is volledig toegerus vir selfsorg. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gables B&B gebruik 'n kragopwekker vir beurtkrag wat slegs tydens spitsaandure plaasvind, wat die noodligte se gloeilampe in al die kamers aanhou, insluitend die Wi-Fi. Suiwer katoenlinne en handdoeke word voorsien, en ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gables B & B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277b9ee8290cd12813fb43cfd926a1fd165b8a001117b0ad3b5837de80ae6b1e6c7d3b293a41539c466a49b3a88fecbfa862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 18 Soetewiede Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9497806 22.403797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang