Successfully reported

Gaggle Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad. Uitstekende waarde vir geld. Maak elke keer van Gaggle Inn gebruik as ons reis op die N1. Goed toegeruste strooidak chalets met baie oop ruimte tussen die chalets. Heerlike rustige landelike omgewing, net 3 km vanaf die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal Gaggle Inn beslis aanbeveel, ook 'n baie mooi trou venue. Baie mooi, rustige plek om te oornag. Chalets netjies en skoon met alle benodighede. Voel soos plaasatmosfeer met die hane wat vroeg soggens kraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oorslaap. Baie rustig. Pragtig en weelderig gemeubileerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda K
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon, rustig, gerieflik, waarde vir geld. Ons eenheid was baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Ons het met 2 (klein) honde gereis, Gaggle Inn het ons honde ook akkommodeer teen 'n klein ekstra tarief. Oulike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Worthwhile. Very good choice to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker oorgeslaap. Die plek was skoon en netjies. Moes net koud stort want. Baie lekker oorgeslaap. Die plek was skoon en netjies. Moes net koud stort want die geyser het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie behulpsaam op kort kennisgewing. Was lekker vir oornag gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pure plesier! Pragtige veilige plek, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjiese plek, ons was vriendelik ontvang. Agv afsprake het ons net daar geslaap, was stil en rustig. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heylie
Gaggle Inn
Baie dankie vir 'n terugvoering. Hopelik kan u volgende keer bietjie langer bly. Hoop u kan dan geleentheid kry om die lodge te verken en ontbyt of aandete te geniet. Gaggle groete, Chantel

Francois K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Fantasties. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heylie
Gaggle Inn
Dankie, Francois. Sien uit na jou volgende kuier. Gaggle groete, Chantel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.621476283533 27.285577642956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang