Gaggle Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gaggle Inn is 'n bekoorlike lodge net buite Kroonstad en is 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp en is langs die Shell Ultra City-uitgang op die N1.
Die 4 Luukse en 6 Deluxe King, 8 Deluxe Single en 1 losstaande. Daar is 10 eenhede met 'n koninggrootte-bed en die ander het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamers het elk óf 'n bad, óf stort. Verder het elke chalet ook 'n TV met Openview, 'n mikrogolfoond en yskassie. Die Luukse chalets het lugversorging.
Daar is 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Erfenis Dam Natuurreservaat, Vredefortkoepel en Boskoppie Leeu- en Tierreservaat in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heylie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Gaste dink Gaggle Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang