Gaia Hydro-Spa and Guest House
Beskrywing
Gaia Basic Studio 2 is 'n knus kamer op die grondvloer wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier en kookplaat. Gratis WiFi word voorsien. Let asseblief daarop dat hoewel hierdie kamer byna dieselfde geriewe as ons VIP-kamers teen 'n baie laer prys bied, dit nie 'n uitsig het nie. Gaste het ook gedeelde gebruik van die toegewyde gemeenskaplike sitkamer op die grondvloer, braaigeriewe en die sprankelende chemiesvrye osoonpoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde geraas en musiek is verbode.
Partytjies en geleenthede is verbode.
Geen besoekers word toegelaat nie.
'n Skoonmaker kan teen 'n ekstra koste per dag vooraf gereël word.
Die huisreëls, relevante inligting en WiFi-wagwoord is in elke kamer.
Rook is binnenshuis verbode en daar is aangewese rookareas.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal tydens inklok betaal moet word en sal tydens uitklok terugbetaal word.
Indien gaste na 12:00 uitklok, sal hulle 'n ekstra fooi betaal. Laat uitklok moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim ateljee het 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en suite-badkamer met 'n groot bad, stort en 'n uitsig op Tafelberg. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n opvoubare koningingrootte-futon-bank ontspan. Daar is 'n groot slim-TV met gratis WiFi en Netflix. Die sitkamer het 'n uitsig oor die vlei. Die suite lei na die balkon met 'n uitsig oor die swembad. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer op die grondverdieping, braaigeriewe en die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde geraas en musiek is verbode.
Partytjies en geleenthede is verbode.
Geen besoekers word toegelaat nie.
'n Skoonmaker kan teen 'n ekstra koste per dag vooraf gereël word.
Die huisreëls, relevante inligting en WiFi-wagwoord is in elke kamer.
Rook is binnenshuis verbode en daar is aangewese rookareas.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal tydens inklok betaal moet word en sal tydens uitklok terugbetaal word.
Indien gaste na 12:00 uitklok, sal hulle 'n ekstra fooi betaal. Laat uitklok moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim ateljee het 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die vleilande. Die suite het 'n TV met gratis WiFi en Netflix. Die sitkamer bied 'n uitsig oor die vleiland. Die suite lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer op die grondverdieping, braaigeriewe en die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde geraas en musiek is verbode.
Partytjies en geleenthede is verbode.
Geen besoekers word toegelaat nie.
'n Skoonmaker kan teen 'n ekstra koste per dag vooraf gereël word.
Die huisreëls, relevante inligting en WiFi-wagwoord is in elke kamer.
Rook is binnenshuis verbode en daar is aangewese rookareas.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal tydens inklok betaal moet word en sal tydens uitklok terugbetaal word.
Indien gaste na 12:00 uitklok, sal hulle 'n ekstra fooi betaal. Laat uitklok moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Diluta Drive, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang