Gaiaqua Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Newcon Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gaiaqua Guesthouse is in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, en bied gehalteverblyf, wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Hier kan gaste in die natuur ontspan en herlaai.
Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige eenhede met 'n TV met Netflix en gratis WiFi elk. Daar is 2 eenhede wat vir selfsorg toegerus is, en het 'n en suite-badkamer en privaat braai-area. Die ander 2 eenhede is dubbelkamers met en suite-badkamers en privaat braai-areas.
Buite het die verblyf 24 uur-sekuriteit en kringtelevisiekameras. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 7 Newcon Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Gaste dink Gaiaqua Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Newcon Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang