Successfully reported
+20

Amazing Modern Cube House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amazing Modern Cube House is 'n ultra-moderne, minimalistiese ruimte geleë in die stil, kusdorpie Jongensfontein en bied 'n gerieflike vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende met gas- en vuur- of houtskoolbraaigeriewe, asook 'n kaggel.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n hoofslaapkamer op die onderste verdieping en 'n dubbelbed bo. Die huis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaaparea vorm deel van die sitkamer, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste nodig het vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit beskik oor 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met volledige DStv Premium sowel as multimedia-insette. Gaste het toegang tot Wi-Fi. Die huis het beide 'n omheinde patio voor en agter met 'n gasbraai waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei terwyl hulle oor die dorp en see uitkyk.

Fantastiese see-uitsigte kan vanuit elke kamer geniet word en die huis is binne maklike stapafstand van die naaste strand af. Die huis se mure is versier met kunswerke van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Voor en na elke besoek word die huis ten volle gediens en ontsmet deur 'n span skoonmakers om te verseker dat gaste 'n kraakvars, skoon huis kry om 'n welverdiende wegbreek van die druk en gejaag van die alledaagse lewe te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ailsa T
Saam met lewensmaat
5.0
A good rest, in comfortable surroundings with all mod cons. Ours was a ten-day stay during which we relaxed with the sound of the sea a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Alvin W
5.0
Quiet, private and very comfortable. The cube house is very private, quiet, clean and close to the walks next to the ocean. The kitchen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Tertia D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig. Alles wat jy nodig het.
Apr 2025
Candice H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay in a gorgeous little gem. We loved, loved our stay at the Amazing Modern Cube House. It was beyond our expectations. The h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Anzel K
5.0
Uitstekende kuier, pragtige huis, goeie diens, en see-uitsig. Ons verblyf was ongelooflik! Die huis was pragtig en het alles gehad wat ons nodig gehad...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 41 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Modern Cube House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac348e7e27eca12adbd6f21bdca2a66af51dc8ad946a6d88a64a206e0b57a6ef1d3d5598be36a2b2d892ed829baf444a974a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 41 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422852574956 21.344147936176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang